|
Hartlik welkom by die webwerf van die Gereformeerde Kerk Midrand.
Ons visie is: Groei nader aan God en mekaar sodat almal Hom kan ken en verheerlik!
Die kerkgebou is geleë te 11de Weg 124, Midrand. Ons predikant is Ds Peet van den Berg. Indien u ons wil kontak, kliek op die onderstaande skakel, of skakel Ds Peet telefonies by 083 442 1622.
Gemeente Foto - Feb 2011 |
