Aanwysings

Pos adres van Kerk
 
• Posbus 11108, Vorna Valley, 1686.
 
Fisiese adres van Kerkgebou

• Erf 828, 10th Road. Nuwe ingang - ons wag vir 'n amptelike straatnommer
 
Rigtingaanwysings na Kerkgebou

• Vanaf N1 Suid (vanaf Pretoria) – regs in New Road, regs in Lever Weg, links in 9de Weg, regs in 11de Weg, links in 10th Road die kerk is op linkerhand aan einde van 10th rd wat doodloop.

Koördinate

• S25 57' 59.1"  E28 06' 51.3"
 
Padkaart

• Sien heel onder op hierdie bladsy aangeheg 'n padkaart na die kerk.
 
ą
Gereformeerde Kerk Midrand,
Sep 10, 2015, 1:38 AM