|
Hierdie advertensiebord is geskep vir die gebruik deur alle gemeente lede van die Gereformeerde Kerk Midrand. As u 'n advertensie hier wil plaas, kontak ons by gkm.mosterdsaadjie@gmail.com of sms u inligting na 082 741 2803. Spertyd is Donderdae om 9:00 vm.
************************
AKKOMMODASIE: Gratis akkommodasie vir M of Phd student tussen 25 Mei en 7 Augustus. Volledig toegeruste huis op klein wildsplaas 30km buite Pretoria. Rustig om aan verhandeling te werk. Kontak Rassie Swanepoel by 082 890 1445 of e-pos na swanepoel.rassie@gmail.com.
OUDHEDE EN MOOI GOED: Vir ‘n pragtige antieke kas of bank, silwerware, teestel of stoel, kontak Amelia van Ridges Country Furniture and Collectables by 082 558 8258 of info@ridges.co.za.
AUDIOVISUEEL: BIS spesialiseer in die verkoop, installasie en onderhoud van projektors, klank- en algemene audio-visuele toerusting vir videokonferensies en ander funksies. Ons diens projektors en vervang projektorlampe. Ons het ‘n huurafdeling vir die huur van audiovisuele toerusting. Kontak ons by 011 653 4400 of sales@bis.co.za.
PLAASHOENDERS: Heerlike heel/halwe/porsies plaashoenders teen R25/kg, kontak Sanita Greyling by 082 497 0554.
GASTEHUIS: Glen Austin, naby die R101. Rustige ««« verblyf teen billike tariewe. Kontak Annemarie Smidt by Aberfeldy Gastehuis: 011 238 7942 of 082 496 6168 of e-pos smidtmj@yebo.co.za
MOOI GOED: Vir mooi houertjies, boksies, geskenksakkies, geleentheidskaartjies, troukaartjies, ens. vir troues, verjaardae of enige ander geleentheid - kontak Christa by 082 820 5308 of cfr.roos@gmail.com.
ALGEMENE ONDERHOUD: Benodig jy die volgende onderhoud by jou huis: enige elektriese werk, uitreiking van elektrisiteitsertifikate, bouwerk, boorgate, dreine, ligte, krag toevoer, sonpanele, ens? Kontak Bernie by 072 272 8484 of Schalk by 079 516 2038 of harties.supplies@gmail.com.
NAWEEKWEGBREEK: Badseloop Lodge. Ons verblyf bestaan uit luukse, vier-ster, self-sorg chalets op die wal van die Badselooprivier. Ons bied ook wildritte aan in ons eksklusiewe natuurreservaat. Kontak Rene Briel by 082 904 4012 of besoek www.badseloop.co.za.
LOODGIETERS: Vir alle loodgieterswerk, kontak Craemer Plumbing by 071 671 9915.
‘ON THREAD’ HABERDASHERY: Naaldwerk-, brei- en hekelbenodigdhede en nog meer. Geleë oorkant “Plantland” (h/v Whisken en Neptune) in Crowthorne. Trudie Prinsloo: 082 433 5481.
|