Elke Sondag bring 'n suster in die gemeente 'n bos blomme wat net voor die aanvang van die diens in die kerk langs die preekstoel geplaas word. Ons is baie dankbaar vir die pragtige blomme wat elke week die kerk verhelder! Die blomme word na afloop van die diens aan iemand in die gemeente geskenk wat besondere en/of moeilike omstandighede beleef. Daar is ’n glas vaas in die kombuis waarin die blomme geplaas kan word. Blomme uit u tuin is ook baie welkom!
Blomme voorsiening vir die volgende paar maande:
19 Februarie - Petru Swanepoel 26 Februarie - Sanita Greyling 4 Maart - Amelia Scott 11 Maart - Hester Schuler 18 Maart - Marina Fourie 25 Maart - Marla van Reenen 1 April - Marika Dunn 8 April - Tia Grunenfelder 15 April - Paula Smit 22 April - Cecilia Jordaan 29 April - Petro Rabe 6 Mei - Eva Pieterse 13 Mei - Liana Wilsenach 20 Mei - Karen Kruger 27 Mei - Diani Jansen Van Vuuren 3 Junie - Elaine Van Rhyn 10 Junie - Rene Briel 17 Junie - Magda Strydom 24 Junie - Ilonka Venter 1 Julie - Rita van der Walt 8 Julie - Lettie van den Berg 15 Julie - Kraai de Vos 22 Julie - Christelle Fouche 29 Julie - Karien Fouche
Daar word ook elke week twee dames benoem wat na afloop van die diens help met die skink van koffie en tee. Baie dankie aan almal wat bereid is om hierdie vrywillige diens doen! Daar is koekies in die kombuis, maar dit staan die gasvroue vry om iets ekstra te bring. Elke gasvrou moet ook asseblief een liter melk saambring vir gebruik saammet die koffie en tee.
Tee-skink beurte vir die volgende maande as volg:
|