Die volgende byeenkomste word aangebied:
|
WANNEER |
HOE LAAT |
WAAR |
VIR WIE |
KONTAK |
Donderdae | 19:00 | Verskillende huise | Jongmense (30 - 40) | Paul le Roux | Woensdae | 17:00 | Verskillende huise | Senior Lidmate | Liana Wilsenach en die Besters | Donderdae | 18:30 - 19:30 | Kerkgebou | Algemene Bybelstudie vir Almal | Ds Peet v d Berg | Vrydae | 10:00 - 11:00 | Kerkgebou | Algemene Bybelstudie vir Almal | Ds Peet v d Berg |
WwesS KAMP (Die kamp vir werkende wesens en senior studente ...)
- Wanneer: 26 tot 29 April
- Waar: Bergventura (naby Champagne Castle in die Drakensberge)
- Koste: R650
- Kontak: Erna Dreyer (erna@gkrandburg.org.za) of bel 011 - 8860580
___________________________________________________________________________________________________________
REBOOT (Jeugbedieningswerkswinkel in Klerksdorp)
___________________________________________________________________________________________________________
Swing for a Deaf Child Golf Day - Wanneer: Donderdag 8 Maart 2012
- Sien meer inligting aangeheg hier onder
|