|
Ons plaas elke week 'n opsomming van die week se dagstukkies, soos gepubliseer deur predikante van die Gereformeerde Kerke Randburg en Midrand.
Indien u belangstel om die dagstukkies weekliks per e-pos te ontvang, kontak gerus ons Administrasie:
Hier onder vind u die mees onlangse twee dagstukkies. |