Ons lidmate word aangemoedig en het geleentheid om hulle gawes en talente aan te wend tot opbou van die gemeente en ter bevordering van God se Koninkryk. Een van die maniere om dit te doen is om by ‘n gemeente werksgroep in te skakel.
Hier onder volg 'n lys van die huidige werksgroepe wat reeds aktief werksaam is. Kontak die sameroeper vir meer besonderhede. |
| | |
|---|
| Vennootskap | Sake wat die vennootskap met NHK raak | Anton Kruger | | Katkisasie | Geloofstoerusting van ons jeug medewerkers | Danie Swanepoel | | Jeug | Diens, kampe, byeenkomste, toerusting, groei ... | | | Kommunikasie (sluit bemarking in) | Dat almal weet van alles en nuuskierig bly ... | Danie Venter | | Gasvryheid | Eet, drink, vrolik wees en welkom voel ... | Johanni la Vita | | Finansies | Goed en geld ... | Deon Eygelaar | | Erediens | Liturgie, sang, musiek, spesiale dienste (Paas-/ Kersfees ens.) | Andre Dunn | | Administratiewe Beampte | Geintegreerde administrasie | Peet v d Berg | | Diakonie | Gemeenskap van die Heiliges: omgee, help, meeleef, ondersteun, praktiese liefde… | Zenda Eygelaar | | Ouderlinge | Herderskap: leiding gee, sorg dra en toerusting gee | Peet v d Berg |
Showing 10 items
|