Eredienstye

Die kerkgebou waar ons eredienste plaasvind is die gesamentlike eiendom van die Gereformeerde Kerk Midrand en die Hervormde Gemeente Midrand.

Die Hervormde Gemeente se eredienste begin om 08:30. Hier onder volg ons eredienstye. Let daarop dat ons in die proses van besluitneming is om eredienstye moontlik te verander. Meer inligting volg sodra die besluitneming afgehandel is.

Per geleentheid word daar ook spesiale kursusse en/of ander byeenkomste deur ons diensgroepe op Sondag-aande gereël. 

 WANNEER

 HOE LAAT

 Sondae

 09:45

 Sondae in Desember

 09:00 (slegs een erediens)

 Nagmaal Bediening

 10:00

 Goeie Vrydag, Paas Sondag en Kersdag

 09:00

 Hemelvaartdag

 19:00

 Katkisasie

 Begin 10 minute na afloop van erediens