Die inligting van eerskomende byeenkomste, vergaderings en dienste word elke Sondag in die Mosterdsaadjie voorsien, en dit word ook weekliks opdatteer. Kyk gerus daar en merk die belangrike datums op u persoonlike kalender. Stuur 'n e-pos aan peetvdb@gmail.com vir die nuutste jaarprogram |