Hier onder volg 'n lys van die 4 blok indelings waaruit ons gemeente bestaan. Sien ook onder aan hierdie bladsy 'n aangehegde illustrasie van die geografiese blok indelings.
BLOK |
FISIESE AREA |
Blok A |
Olifantsfontein, Samrand, The Reeds en Midstream Estate |
Blok B |
Randjiesfontein, Glen Austin en President Park |
Blok C |
Sunninghill,
Buccleuch, Lonehill, Leeukop, Glenferness, Sun Valley en Blue Hills, Kyalami Estate en Kyalami Hills |
Blok D |
Vorna Valley
en Noordwyk |
|
 Updating...
Gereformeerde Kerk Midrand, Apr 17, 2012, 1:53 PM
|